011 234 1746 / 083 391 8622

Tel. 1:  011 234 1746

Tel. 2: 083 391 8622

Adres: 75 Edison Cr,

           Sunninghill

Ure: 07:00 - 17:00

       Maansae - Vrydae

 

Aanwysings

ELKE DAG IS OPEDAG

 

 

EVERYDAY IS AN OPEN DAY

Sunninghill Kleuters

STREWE TEN ALLE TYE NA KWALITEIT ONDERRIG / ALWAYS STRIVING FOR QUALITY EDUCATION

Graad R

nou ook in

 Sunninghill

 

Kontak die kantoor vir registrasie

DAAGLIKSE PROGRAM

(Elke klas se program word aangepas volgens die ouderdomsgroep)

 

 

07:00 – 08:00   Aankoms

 

08:00 – 08:45   Ontbyt, vryspel – binne

 

08:45 – 09:00   Groet, Bybel, weer en nuus

 

09:00 – 09:15   Tema bespreking, persepsie, taalontwikkeling,   wetenskap en wiskundige aktiwiteite

 

09:15 – 09:45   Skeppende aktiwiteite

 

09:45 – 10:00   Opruim, toiletroetine en broodtjie tyd

 

10:00 – 10:30    Musiek, Kuns, Bak-en-Brou, Liggaams oefeninge (groot motories), Waterspel, Poppekas

 

10:30 – 12:00    Vryspel – buite (*opsionele buitemuurse aktiwiteite op sekere dae)

 

12:00 – 12:30    Toiletroetine, middagete, storie tyd

 

12:30 – 13:00     Fantasiespel

 

12:00 - 13:00     Afhaaltyd vir halfdag kleuters

 

13:00 – 17:00     Nasorg

Nursery School in Sunninghill; Creche in Sunninghill; Daycare in Sunninghill; Preschool in Sunninghill; School in Sunninghill;

Kleuterskool in Sunninghill; Voorskool in Sunninghill; Skool in Sunninghill;

Nursery School in Sandton; Creche in Sandton; Daycare in Sandton; Preschool in Sandton; School in Sandton;

Kleuterskool in Sandton;  Voorskool in Sunninghill; Skool in Sunninghill;