Tuis

 

Sunninghill Kleuters is ‘n Christen skool wat omsien na kinders vanaf 3 maande tot en met 5 jaar.  Die jaar wat die kinders 6 jaar oud word, skakel hulle in by die Sandton Akademie vir Graad R, sien die Graad R / 0 skakel.

 

Visie

 

Die bestuur van Sunninghill Kleuters streef na ‘n rustige en gedissiplineerde omgewing waar kinders veilig en gelukkig is en met selfvertroue kan groei en ontwikkel.

 

Missie

 

Sunninghill Kleuters bied ‘n omvattende program wat:

 

· Kleuters lief sal maak vir leer

· Elke kind as ‘n individue erken met unieke behoeftes en ‘n

  individuele persoonlikheid

· Kleuters volgens Christelike waardes voorberei

· Kleuters stimuleer op ‘n sosiale en intellektuele vlak

· Ouers verseker van:

 

¨ Gekwalifiseerde personeel

¨ Opvoedkundige klimaat

¨ ‘n Tersiêre erkende opvoedkundige program

¨ Kinders se fisiese ontwikkeling en aanpasbaarheid

Text Box (double-click to edit)

Sunninghill Kleuters

STREWE TEN ALLE TYE NA KWALITEIT ONDERRIG

ALWAYS STRIVING FOR QUALITY EDUCATION

 

Opedag - 13 Jan. 2018, 09:00 tot 11:00